Nog nuus...
1. Ons gaan hierdie jaar voort met ons kort reeks oordenkings, WIE IS EK? Ons begin by #41, "Ek is 'n dissipel". As jy meer wil lees oor hoe ons hierdie reeks beplan het, kliek hier.
2. Ons oordenkings gaan uit op die volgende platforms:
3. Ons sal weer 'n GEESTELIKE SKOOL aanbied via Zoom op Maandagaande. Dit sal middel Februarie begin - hou asb. die kennisgewings dop.
4. As ons bediening jou seën, kan jy ons terugseën (en dalk jouself) deur vir ons kursusse in te skryf. Die skakel vir Padlangs kursusse is hier.
Dankie dat ons nog 'n jaar die geestelike pad mag saamstap! Skryf gerus aan ons - elke briefie is welkom. Beste wense en baie seën!
Jimi en Maryke
|