Hallo daar!
Dis steeds bitter koud in die Kaap. Ons reënval was nog maar skraps tot hier toe en die damme is 20-25% laer as hierdie tyd laas jaar. 2018 is nog vars in die geheue! Port Elizabeth (Gqeberha) het steeds groot probleme met water, soos elders ook. Groot dele van die land, veral die weste, is besig om al hoe droër te word. Ons moet ons gedrag aanpas en ons moet bid.
|