Hallo vriend en vennoot!
Dis Oktober, "die mooiste, mooiste maand". Toe ons nog in Pretoria gebly het, was daar dié tyd van die jaar oral pers Jakarandas en rooi Bougainvilleas, 'n ware kleurspel. Ons eie tuintjie, hier in die Kaap, is ook mooi, die gras steeds groen en die nuwe loof al welig. Ek hoop hierdie dae is vir jou ook mooi! Hierdie keer se groot aankondiging is ons nuwe kursus:
|