Kort notas
1. Ons vorige boek, Hou vas aan die hoop (en in Engels, Hold on to hope) is nou by CUM beskikbaar op afslag. Dit is slegs R149, 'n honderd Rand goedkoper as gewoonlik! Ek beskou dit as ons mooiste boek nog, en behels 'n reeks oordenkings oor die Psalms. Ons nuwe boek, Hier is ek, Here, 'n dissipelskap-reeks (gebaseer op Geestelike Vorming) is ook beskikbaar teen die gewone prys van R249. Beide is ook aanlyn beskikbaar.
2. Ons Dissipelskapskool, Geestelike Vorming, is pas verby. Dit was 'n wonderlike ervaring om van julle te kon ontmoet in ons klasse - dankie daarvoor! Onthou dat jy al 30 die videos by hierdie YouTube kanaal kan kry. Follow gerus die kanaal om dit weer te vind. Meer inligting oor hierdie kursus, wat ons hele verhouding met God dek, is hier. Jy kan ook die notas bestel.
3. As jy maandeliks bydrae tot ons bediening, bv. om 'n kursus te ontvang, moet jy asb. onthou om 'n verwysing by jou maandelikse bydrae te voeg. Daar is soms bedrae wat inkom sonder dat ons dit kan allokeer. Baie dankie!
|