Dis genoeg November-nuus! Ek bid dat dit met jou goed sal gaan, soos die jaar na 'n klimaks oploop. Ek bid dat jy die Here in dit alles sal beleef en dat jy vrede sal hê. Dankie vir jou saamstap met ons bediening, dit word waardeer en ernstig opgeneem. Dankie ook aan elkeen wat bydra deur 'n kursus te bestel (of daarsonder) en vir elke briefie met nuus, aanmoediging, waardering, voorstelle, gebedsversoeke of vrae. Alles is welkom - skryf gerus!
Beste wense en baie seën!
Jimi en Maryke
|